Welkom by Marietjie se lekker loslitkommentaar
-
Dinge vir ‘n kind? Liggaamsopvoeding in skole
Artikel gepubliseer met grafika op LitNet: Vandag en gister Nuusbrief 786 13/02/2020 Deur Marietjie Warrington CSE in sprevuur en die land gons … Die bekendmaking van die departement van basiese onderwys se voorgestelde geskrewe lesplanne vir seksvoorligting by skole, Comprehensive Sexuality Education (CSE) het die land aan die gons. Sedert die inisiatief… Lees meer
-
‘n Vrou wat ek sal onthou
‘n Vrou wat ek sal onthou – my ouma met die groot hart! Haar doopname Maria Catharina Fredericka Kriek is haar doopname, maar ek het haar leer ken as “Oumie” – my ouma met die flink verstand, groot hart en sagte boesem. Sy’t nie universiteitsopleiding deurloop nie, maar die lewe was haar leerskool en… Lees meer
Follow My Blog
Get new content delivered directly to your inbox.